Jy kan 'n verskil maak (eBoek)

Geloofsverhale van gewone mense wat buitengewoon leef

Nonfiction, Religion & Spirituality, Inspiration & Meditation, Discipleship, Christianity, Christian Life
Cover of the book Jy kan 'n verskil maak (eBoek) by Stephan Joubert, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Stephan Joubert ISBN: 9781431612239
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: July 16, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Stephan Joubert
ISBN: 9781431612239
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: July 16, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
God roep nie bekwame mense nie, Hy bekwaam die mense wat Hy roep. In JY KAN ’N VERSKIL MAAK kom sê Stephan Joubert vir elkeen: Dis nie so moeilik om ʼn dissipel van Jesus te wees nie. Skud af daardie vooropgestelde idees wat jy het oor vir die Here “werk” en gaan lééf vir Hom. Stephan Joubert kyk in hierdie boek na die dinge wat mense terughou terwyl dit eintlik binne hul vermoë is om ’n verskil te maak in ander se lewens. Bekendes soos Lindie Strydom, Liesel Krause-Wiid en Tom Smith deel hul getuienisse oor hoe ingrypend hul perspektief op dissipelskap verruim is deur net toe te laat dat God deur hulle werk. JY KAN ’N VERSKIL MAAK is vir almal wat die behoefte het om sonder skuldgevoelens en geestelike manipulasie vir die Here te leef en ’n verskil te maak in die wêreld.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
God roep nie bekwame mense nie, Hy bekwaam die mense wat Hy roep. In JY KAN ’N VERSKIL MAAK kom sê Stephan Joubert vir elkeen: Dis nie so moeilik om ʼn dissipel van Jesus te wees nie. Skud af daardie vooropgestelde idees wat jy het oor vir die Here “werk” en gaan lééf vir Hom. Stephan Joubert kyk in hierdie boek na die dinge wat mense terughou terwyl dit eintlik binne hul vermoë is om ’n verskil te maak in ander se lewens. Bekendes soos Lindie Strydom, Liesel Krause-Wiid en Tom Smith deel hul getuienisse oor hoe ingrypend hul perspektief op dissipelskap verruim is deur net toe te laat dat God deur hulle werk. JY KAN ’N VERSKIL MAAK is vir almal wat die behoefte het om sonder skuldgevoelens en geestelike manipulasie vir die Here te leef en ’n verskil te maak in die wêreld.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book GodMoments for Men (eBook) by Stephan Joubert
Cover of the book My Little Book of Series (eBook) by Stephan Joubert
Cover of the book Gunsteling Bybelstories vir kinders by Stephan Joubert
Cover of the book Die klassieke Kinderbybel-storieboek (eBoek) by Stephan Joubert
Cover of the book n Tweede kans (eBoek) by Stephan Joubert
Cover of the book Wen met gesindheid by Stephan Joubert
Cover of the book Herken Satan se spelplan by Stephan Joubert
Cover of the book Wees die pa wat sy nodig het (eBoek) by Stephan Joubert
Cover of the book Creepy Crawly Creatures by Stephan Joubert
Cover of the book Woede is 'n keuse (eBoek) by Stephan Joubert
Cover of the book Wie het jou brein afgeskakel? by Stephan Joubert
Cover of the book Openbaring ontsluit (eBoek) by Stephan Joubert
Cover of the book Daar's 'n kraak in jou wapenrusting! (eBoek) by Stephan Joubert
Cover of the book Not Do But Done (eBook) by Stephan Joubert
Cover of the book Die Judasbok (eBoek) by Stephan Joubert
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy