Hartklop Omnibus 4

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Hartklop Omnibus 4 by Malene Breytenbach, Rykie Roux, Madeleine Malherbe, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Malene Breytenbach, Rykie Roux, Madeleine Malherbe ISBN: 9780624084655
Publisher: Tafelberg Publication: March 6, 2018
Imprint: Hartklop Language: Afrikaans
Author: Malene Breytenbach, Rykie Roux, Madeleine Malherbe
ISBN: 9780624084655
Publisher: Tafelberg
Publication: March 6, 2018
Imprint: Hartklop
Language: Afrikaans

In Dokter van ver ontmoet dokter Rafaella Continari die oorrompelende dokter Giulio di Mareneschi tydens sy besoek aan Suid-Afrika. Sy en haar ouers word dan ook sommer na sy familielandgoed op die Italiaanse platteland genooi. Tydens hul besoek ontmoet sy Giulio se sjarmante broer, asook die pragtige jong rykmanserfgenaam wat dink Giulio behoort aan háár. In Yskoue, vuurwarm liefde vertrek Sandra Botes as skeepsdokter na Antarktika om weg te kom van iemand se onwelkome aandag. Sy ontmoet vir Brandon, die ekspedisieleier, en leer ken ook die aantreklike blondekop Konrad Malan. Nou wonder sy: Watter man laat nou eintlik haar hart vinniger klop? In Dokter Draak kruis Livia Naudé se pad ná vier jaar weer dié van die broeiende Anton Duvel in die trauma-eenheid van ’n Pretoriase hospitaal. Hy het egter in die ongenaakbare Dokter Draak verander. Boonop stry Livia steeds teen die roepstem van die liefde in haar hart.

More books from Tafelberg

Cover of the book Brandwaterkom by Malene Breytenbach, Rykie Roux, Madeleine Malherbe
Cover of the book DF Malan and the Rise of Afrikaner Nationalism by Malene Breytenbach, Rykie Roux, Madeleine Malherbe
Cover of the book Plesierengel by Malene Breytenbach, Rykie Roux, Madeleine Malherbe
Cover of the book Om ’n reënboog te vang by Malene Breytenbach, Rykie Roux, Madeleine Malherbe
Cover of the book Bitch, please! I'm Khanyi Mbau by Malene Breytenbach, Rykie Roux, Madeleine Malherbe
Cover of the book Endgame by Malene Breytenbach, Rykie Roux, Madeleine Malherbe
Cover of the book The Adventures of Anna Atom by Malene Breytenbach, Rykie Roux, Madeleine Malherbe
Cover of the book Balaclava Boy (school edition) by Malene Breytenbach, Rykie Roux, Madeleine Malherbe
Cover of the book Sonneblomstraat 7 by Malene Breytenbach, Rykie Roux, Madeleine Malherbe
Cover of the book Dis ek, Anna by Malene Breytenbach, Rykie Roux, Madeleine Malherbe
Cover of the book Dans van die sterre by Malene Breytenbach, Rykie Roux, Madeleine Malherbe
Cover of the book Liefde in laslap by Malene Breytenbach, Rykie Roux, Madeleine Malherbe
Cover of the book South African Cookbook for Diabetes & Insulin Resistance 2 by Malene Breytenbach, Rykie Roux, Madeleine Malherbe
Cover of the book Dogtective William and the Diamond Smugglers by Malene Breytenbach, Rykie Roux, Madeleine Malherbe
Cover of the book Dwaalpoort by Malene Breytenbach, Rykie Roux, Madeleine Malherbe
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy