Gebed - 'n kragtige wapen (eBoek)

Oorwin enige stryd deur gebed

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Gebed - 'n kragtige wapen (eBoek) by Stormie Omartian, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Stormie Omartian ISBN: 9781431611713
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: April 9, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Stormie Omartian
ISBN: 9781431611713
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: April 9, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Daar is ’n oorlog wat geveg word tussen goed en sleg en elke gelowige is betrokke. Niemand kan vandag meer langs die kantlyn staan wanneer dit by geestelike sake kom nie. Vir elke Christen wat ’n sinvolle gebedslewe wil hê, wys topverkoper-outeur Stormie Omartian in GEBED – ’N KRAGTIGE WAPEN hoe om met krag en doelgerigtheid te bid. Die 12 praktiese hoofstukke bespreek temas soos: • ken jou Bevelvoerder en staan langs Hom • wees seker oor jou gesag in gebed • word ervare in jou geestelike wapens Naas die sterk gebed aan die einde van elke hoofstuk om lesers in gebed te lei, sluit Stormie die boek af met 20 spesifieke gebede vir geestelike oorlogvoering wat elke gebedskryger moet ken. GEBED – ’N KRAGTIGE WAPEN is ’n moet-lees vir enigiemand wat gretig is om ’n gebedskryger te word en saam met God deur gebed te veg om mense en situasies te verander.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book The Bottom Line by Stormie Omartian
Cover of the book Haal die konflik uit jou lewe by Stormie Omartian
Cover of the book Prayers for Little Boys (eBook) by Stormie Omartian
Cover of the book Vuurvas by Stormie Omartian
Cover of the book A Pocket Book of Prayers for Teens (eBook) by Stormie Omartian
Cover of the book Not Do But Done (eBook) by Stormie Omartian
Cover of the book Lighten Up (eBook) by Stormie Omartian
Cover of the book Simple Suggestions for a Fullfilled Life by Stormie Omartian
Cover of the book Geheime vir 'n gelukkige huwelik (eBoek) by Stormie Omartian
Cover of the book Die hart van die vyf tale van die liefde (eBoek) by Stormie Omartian
Cover of the book Naby God by Stormie Omartian
Cover of the book Goggas en gediertes by Stormie Omartian
Cover of the book Die krag van 'n vrou wat bid - Oordenkings (eBoek) by Stormie Omartian
Cover of the book ’n Nuwe dag, ’n nuwe jy by Stormie Omartian
Cover of the book God hoor jou by Stormie Omartian
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy