BreinBliksem

Kids, Fiction, Classics, Teen, General Fiction, Fiction - YA
Cover of the book BreinBliksem by Fanie Viljoen, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Fanie Viljoen ISBN: 9780624078180
Publisher: Tafelberg Publication: December 17, 2016
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Fanie Viljoen
ISBN: 9780624078180
Publisher: Tafelberg
Publication: December 17, 2016
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Liewe leser. Hierdie boek kom met ’n waarskuwing – sien bladsy 1. Neem dit ernstig op. NIE VIR SENSITIEWE LESERS! BreinBliksem is Fanie Viljoen se eerste roman. Hy sê oor die boek: “’n Paar jaar terug, met die Granaat Rockfees in Bloemfontein, het ek ’n laaitie van so vyftien, sestien gesien met ’n ketting om sy nek. Dit was nie ’n hangertjie nie, maar ’n ketting soos dié waarmee jy ’n hek sou toesluit. Ek het begin wonder wat in sy lewe aangaan. BreinBliksem is seker op ’n manier sy storie.”

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Liewe leser. Hierdie boek kom met ’n waarskuwing – sien bladsy 1. Neem dit ernstig op. NIE VIR SENSITIEWE LESERS! BreinBliksem is Fanie Viljoen se eerste roman. Hy sê oor die boek: “’n Paar jaar terug, met die Granaat Rockfees in Bloemfontein, het ek ’n laaitie van so vyftien, sestien gesien met ’n ketting om sy nek. Dit was nie ’n hangertjie nie, maar ’n ketting soos dié waarmee jy ’n hek sou toesluit. Ek het begin wonder wat in sy lewe aangaan. BreinBliksem is seker op ’n manier sy storie.”

More books from Tafelberg

Cover of the book Brandwaterkom by Fanie Viljoen
Cover of the book Tou by Fanie Viljoen
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 10 by Fanie Viljoen
Cover of the book Elf dae in Parys by Fanie Viljoen
Cover of the book Flagwatching by Fanie Viljoen
Cover of the book Pieter-Dirk Uys: The Echo of a Noise by Fanie Viljoen
Cover of the book Heler van skade by Fanie Viljoen
Cover of the book Ruiter van my drome by Fanie Viljoen
Cover of the book Troukoors by Fanie Viljoen
Cover of the book Betrayed by Fanie Viljoen
Cover of the book Seisoen van ons liefde by Fanie Viljoen
Cover of the book Kruispad by Fanie Viljoen
Cover of the book Wanneer 'n droom waar word by Fanie Viljoen
Cover of the book Finish & Klaar by Fanie Viljoen
Cover of the book Baas van Babilon by Fanie Viljoen
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy