Wanneer "jammer" nie genoeg is nie (eBoek)

Hoe om reg te maak waar jy verbrou het

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Wanneer "jammer" nie genoeg is nie (eBoek) by Gary Chapman, Jennifer Thomas, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Gary Chapman, Jennifer Thomas ISBN: 9781431611805
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: May 15, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Gary Chapman, Jennifer Thomas
ISBN: 9781431611805
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: May 15, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
’n Groot insident of ’n klein irritasie kan ʼn verhouding kelder. Dikwels is meer as net “Ek is jammer” nodig om ʼn verhouding te herstel. New York Times-topverkoper-outeur Gary Chapman en Jennifer Thomas het saamgespan om hierdie baanbrekerstudie te doen oor hoe ons verskoning maak en graag wil ontvang. Die vyf maniere wat die skrywers vasgestel het, is: • “Ek is jammer”: Spreek spyt uit • “Ek was verkeerd”: Aanvaar verantwoordelikheid • “Hoe kan ek dit regmaak?”: Vergoed • “Ek wil verander”: Toon opregte berou • “Kan jy dit oor jou hart kry ... ?”: Vra vergifnis Dié praktiese boek sluit af met ’n lys goed wat jy nié moet sê in situasies waar vergifnis nodig is nie en ook ’n vraelys om lesers te help om hul vergifnis-styl vas te stel. WANNEER “JAMMER” NIE GENOEG IS NIE sal jou help om op die regte manier verskoning te vra en die weg baan na emosionele genesing en versoening.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book 199 Favorite Bible Verses for Teens (eBook) by Gary Chapman, Jennifer Thomas
Cover of the book Leef in die lig van sy liefde by Gary Chapman, Jennifer Thomas
Cover of the book A Man without Ambition (eBook) by Gary Chapman, Jennifer Thomas
Cover of the book 52 wenwenke vir ouers (eBoek) by Gary Chapman, Jennifer Thomas
Cover of the book Aanvaar jouself, leef met oorgawe by Gary Chapman, Jennifer Thomas
Cover of the book Die ontmoeting (eBoek) by Gary Chapman, Jennifer Thomas
Cover of the book Just for You, Mom (eBook) by Gary Chapman, Jennifer Thomas
Cover of the book Spreek lewe! (eBoek) by Gary Chapman, Jennifer Thomas
Cover of the book Soos saad op die wind by Gary Chapman, Jennifer Thomas
Cover of the book Die reunie (eBoek) by Gary Chapman, Jennifer Thomas
Cover of the book Kwelvrae wat tieners vra (eBoek) by Gary Chapman, Jennifer Thomas
Cover of the book Leef in God se wil (eBoek) by Gary Chapman, Jennifer Thomas
Cover of the book The Bible in 366 Days for Guys (eBook) by Gary Chapman, Jennifer Thomas
Cover of the book The Many Faces of Grief (eBook) by Gary Chapman, Jennifer Thomas
Cover of the book Wees 'n vrou van gebed - Gebedeboek (eBoek) by Gary Chapman, Jennifer Thomas
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy