Soleil en die sakeman

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Soleil en die sakeman by Marijke Greeff, LAPA Uitgewers
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Marijke Greeff ISBN: 9780799361605
Publisher: LAPA Uitgewers Publication: January 7, 2013
Imprint: Romanza Language: English
Author: Marijke Greeff
ISBN: 9780799361605
Publisher: LAPA Uitgewers
Publication: January 7, 2013
Imprint: Romanza
Language: English

Soleil het van kleins af 'n heldeverering vir Jason gekoester, sedert haar ma as huishoudster in sy pa se diens getree het. Sy is skaars agtien toe sy die passie in hulle verhouding ontdek. Kort daarna verdwyn Jason. Nou, twaalf jaar later, het sy haar mediese studie voltooi en Jason is terug. En Soleil kan nie eens teenoor haarself erken met hoeveel drif sy hierdie man liefhet nie. Maar 'n ander kant van Jason word ook nou duidelik: die van 'n berekende sakeman. Van haar droom om 'n kliniek te heropen vir minderbevoorregtes, wil hy niks weet nie. Is sy aandrang op 'n skynverlowing ook deel van sy sakemansvernuf?

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Soleil het van kleins af 'n heldeverering vir Jason gekoester, sedert haar ma as huishoudster in sy pa se diens getree het. Sy is skaars agtien toe sy die passie in hulle verhouding ontdek. Kort daarna verdwyn Jason. Nou, twaalf jaar later, het sy haar mediese studie voltooi en Jason is terug. En Soleil kan nie eens teenoor haarself erken met hoeveel drif sy hierdie man liefhet nie. Maar 'n ander kant van Jason word ook nou duidelik: die van 'n berekende sakeman. Van haar droom om 'n kliniek te heropen vir minderbevoorregtes, wil hy niks weet nie. Is sy aandrang op 'n skynverlowing ook deel van sy sakemansvernuf?

More books from LAPA Uitgewers

Cover of the book Ballerina en die lummel by Marijke Greeff
Cover of the book Die stadsjapie se moses by Marijke Greeff
Cover of the book Dinge wat ek nie van skape geweet het nie by Marijke Greeff
Cover of the book Verby onsekerheid by Marijke Greeff
Cover of the book Jana se geheim by Marijke Greeff
Cover of the book Skaakmat vir hom by Marijke Greeff
Cover of the book Die 13de kaart by Marijke Greeff
Cover of the book Magdaleen Walters Omnibus by Marijke Greeff
Cover of the book 'n Man op sig by Marijke Greeff
Cover of the book Plasenta by Marijke Greeff
Cover of the book ontembare bruid by Marijke Greeff
Cover of the book Hart oorboord by Marijke Greeff
Cover of the book Veilige hawe (Duet) by Marijke Greeff
Cover of the book Kasteelbruid by Marijke Greeff
Cover of the book Een plus een by Marijke Greeff
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy