Siende blind

Mystery & Suspense, Thrillers, Fiction & Literature
Cover of the book Siende blind by Chanette Paul, LAPA Uitgewers
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Chanette Paul ISBN: 9780799361636
Publisher: LAPA Uitgewers Publication: January 7, 2013
Imprint: LAPA Uitgewers Language: English
Author: Chanette Paul
ISBN: 9780799361636
Publisher: LAPA Uitgewers
Publication: January 7, 2013
Imprint: LAPA Uitgewers
Language: English

Op 'n Sondagoggend terwyl hulle ontbyt maak, vra Cara haar sielemaat en eggenoot waarom hy die afgelope tyd so stil is. Sy kry 'n sielsverbryselende antwoord. Vir Cara voel dit soos die einde van alles. Dis egter net die eerste tand van die duiwelsvurk wat haar veilige kokon deurboor. Haar hele lewe ontaard in 'n blivet, daardie optiese illusie waar twee onversoenbare perspektiewe tegelykertyd ewe daar, en nie daar is nie. ASrens is daar waarhede en oral is leuens. Om te oorleef moet Cara vasstel waarom sy die teiken is van die oormag rampe wat haar tref - en wie die hef in die hand het. Maar as rykmansdogter en fiksieskrywer wat glo in gelukkige eindes, is sy allesbehalwe toegerus daarvoor.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Op 'n Sondagoggend terwyl hulle ontbyt maak, vra Cara haar sielemaat en eggenoot waarom hy die afgelope tyd so stil is. Sy kry 'n sielsverbryselende antwoord. Vir Cara voel dit soos die einde van alles. Dis egter net die eerste tand van die duiwelsvurk wat haar veilige kokon deurboor. Haar hele lewe ontaard in 'n blivet, daardie optiese illusie waar twee onversoenbare perspektiewe tegelykertyd ewe daar, en nie daar is nie. ASrens is daar waarhede en oral is leuens. Om te oorleef moet Cara vasstel waarom sy die teiken is van die oormag rampe wat haar tref - en wie die hef in die hand het. Maar as rykmansdogter en fiksieskrywer wat glo in gelukkige eindes, is sy allesbehalwe toegerus daarvoor.

More books from LAPA Uitgewers

Cover of the book Sonder afspraak by Chanette Paul
Cover of the book Understanding Africa by Chanette Paul
Cover of the book Mooiste man by Chanette Paul
Cover of the book Vriende met voordele by Chanette Paul
Cover of the book Terug na jou by Chanette Paul
Cover of the book Held in 'n oorpak by Chanette Paul
Cover of the book Waar liefde le by Chanette Paul
Cover of the book Die verhuising by Chanette Paul
Cover of the book Lenteliefde by Chanette Paul
Cover of the book Liefde in die Ou Kaap by Chanette Paul
Cover of the book Monstersaad by Chanette Paul
Cover of the book Om voor te begin by Chanette Paul
Cover of the book Somme van die hart by Chanette Paul
Cover of the book Jenna se vertroue by Chanette Paul
Cover of the book As die liefde blom by Chanette Paul
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy