Seisoen van sonde

Mystery & Suspense, Fiction & Literature
Cover of the book Seisoen van sonde by Chris Karsten, Human & Rousseau
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Chris Karsten ISBN: 9780798153652
Publisher: Human & Rousseau Publication: April 1, 2011
Imprint: Human & Rousseau Language: Afrikaans
Author: Chris Karsten
ISBN: 9780798153652
Publisher: Human & Rousseau
Publication: April 1, 2011
Imprint: Human & Rousseau
Language: Afrikaans

Die polisie soek na ’n reeksmoordenaar. Die eerste lyk, dié van ’n vrou, word na ’n storm op die rotse gevind – vasgebind aan ’n paal met ’n papie in haar toegewerkte mond. Die lyke wat volg is elk op nog meer bisarre wyse agtergelaat. Jack, ’n psigopaat, is sistematies besig om mense te elimineer vir sy enigmatiese meester, Minos. Die laaste slagoffers op Jack se lys is Wim, ’n skoenlapperboer naby Wildernis, en sy assistent, Portis. Beide het kontak gehad met die regeringsprojek Anthenor in die Apartheidsjare – Wim as navorser en Portis as jong struggleleier.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Die polisie soek na ’n reeksmoordenaar. Die eerste lyk, dié van ’n vrou, word na ’n storm op die rotse gevind – vasgebind aan ’n paal met ’n papie in haar toegewerkte mond. Die lyke wat volg is elk op nog meer bisarre wyse agtergelaat. Jack, ’n psigopaat, is sistematies besig om mense te elimineer vir sy enigmatiese meester, Minos. Die laaste slagoffers op Jack se lys is Wim, ’n skoenlapperboer naby Wildernis, en sy assistent, Portis. Beide het kontak gehad met die regeringsprojek Anthenor in die Apartheidsjare – Wim as navorser en Portis as jong struggleleier.

More books from Human & Rousseau

Cover of the book Onsigbaar by Chris Karsten
Cover of the book Tryna du Toit-omnibus 8 by Chris Karsten
Cover of the book When I was by Chris Karsten
Cover of the book The Skinner's Revenge by Chris Karsten
Cover of the book Die erfgename van La Provence by Chris Karsten
Cover of the book The Colour of power by Chris Karsten
Cover of the book Proteus by Chris Karsten
Cover of the book Skarlaken by Chris Karsten
Cover of the book Agter die berge by Chris Karsten
Cover of the book Lobola vir die lewe by Chris Karsten
Cover of the book Kobra by Chris Karsten
Cover of the book Die dood van 'n goeie vrou by Chris Karsten
Cover of the book Gruispad na Tóg Wat by Chris Karsten
Cover of the book Bewys van liefde by Chris Karsten
Cover of the book Goue gerf by Chris Karsten
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy