Schalkie van Wyk Keur 11

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 11 by Schalkie van Wyk, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Schalkie van Wyk ISBN: 9780624068167
Publisher: Tafelberg Publication: August 30, 2014
Imprint: Melodie Language: Afrikaans
Author: Schalkie van Wyk
ISBN: 9780624068167
Publisher: Tafelberg
Publication: August 30, 2014
Imprint: Melodie
Language: Afrikaans

Vuur van verlange: Lizelle vlug na ’n klein Vrystaatse dorpie waar niemand weet dat sy die erfgenaam van die skatryk staalkoning Paul Durandt is nie. Nie minder nie as drie mans gee haar hier nuwe kopsorge, en boonop begin haar pa se sakeryk te wankel. Te jonk vir liefde: Die mooi Leana, pas gekwalifiseerd as musiekonderwyseres, ontvan ’n brief wat haar lewe ’n dramatiese nuwe wending laat neem. En wanneer sy die minste daarop voorbereid is, moet sy tussen twee hubare mans kies. Wanneer die skadu's wyk: Karla raak verloof aan die man wat sy reeds vier jaar lank liefhet. Maar dié verhouding dra nie haar pa se goedkeuring weg nie. Dan hoor Karla boonop een aand ’n gesprek wat kennelik nie vir haar ore bedoel was nie.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Vuur van verlange: Lizelle vlug na ’n klein Vrystaatse dorpie waar niemand weet dat sy die erfgenaam van die skatryk staalkoning Paul Durandt is nie. Nie minder nie as drie mans gee haar hier nuwe kopsorge, en boonop begin haar pa se sakeryk te wankel. Te jonk vir liefde: Die mooi Leana, pas gekwalifiseerd as musiekonderwyseres, ontvan ’n brief wat haar lewe ’n dramatiese nuwe wending laat neem. En wanneer sy die minste daarop voorbereid is, moet sy tussen twee hubare mans kies. Wanneer die skadu's wyk: Karla raak verloof aan die man wat sy reeds vier jaar lank liefhet. Maar dié verhouding dra nie haar pa se goedkeuring weg nie. Dan hoor Karla boonop een aand ’n gesprek wat kennelik nie vir haar ore bedoel was nie.

More books from Tafelberg

Cover of the book Finish & Klaar by Schalkie van Wyk
Cover of the book Ver pad na Königsee by Schalkie van Wyk
Cover of the book Aan die einde van die reënboog by Schalkie van Wyk
Cover of the book Soete verleiding by Schalkie van Wyk
Cover of the book Die wet van die liefde by Schalkie van Wyk
Cover of the book Geliefde heler by Schalkie van Wyk
Cover of the book Yskoue, vuurwarm liefde by Schalkie van Wyk
Cover of the book The Fox Trilogy by Schalkie van Wyk
Cover of the book Drome van gister by Schalkie van Wyk
Cover of the book Liefde per dosyn by Schalkie van Wyk
Cover of the book Op die spoor van by Schalkie van Wyk
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 10 by Schalkie van Wyk
Cover of the book Fiela se kind by Schalkie van Wyk
Cover of the book Dwaalpoort by Schalkie van Wyk
Cover of the book Back to Villa Park by Schalkie van Wyk
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy