Repliek

Nonfiction, Religion & Spirituality, Theology
Cover of the book Repliek by Phillip Scheepers, Phillip Scheepers
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Phillip Scheepers ISBN: 9781497713871
Publisher: Phillip Scheepers Publication: August 6, 2013
Imprint: Language: English
Author: Phillip Scheepers
ISBN: 9781497713871
Publisher: Phillip Scheepers
Publication: August 6, 2013
Imprint:
Language: English

Jy kan tog nie die Bybel vertrou nie!

Vroeë Christene het nie in Jesus se godheid geglo nie.

Godsdiens is die wortel van alle kwaad. 

As Christene word ons voortdurend met sulke stellings gekonfronteer. Met 'Repliek' tree Phillip Scheepers (Senior Lektor by die Reformed Theological College of Australia) met hierdie en ander vrae in gesprek. 

Phillip wou sekermaak dat die bespreking relevant is en aansluit by werklike vrae wat in mense se harte leef. Om hierdie rede is Repliek 'n bietjie ander as meeste ander boeke oor Apologetiek (die 'verdediging' van die Christelike geloof). Dit is omdat die vrae wat gevra word direk uit werke wat die Christelike geloof bevraagteken gehaal is voordat dit bespreek word. 

Phillip kyk met Repliek in diepte na werke soos 'The Da Vinci Code', 'The God Delusion' en 'His Dark Materials' voordat hy met die aansprake wat daarin gemaak word in gesprek gaan. 

Phillip se doel met Repliek is om vir Christene te wys dat dit moonlik is om suksesvol en oortuigend met die kritiese vrae wat oor ons geloof gevra word in gesprek te gaan. Soos Dr Dawie van Vuuren (voorheen van die SA Gemeente London, nou by Adelaide Reformed Church) in die voorwoord sê: "My belewenis is dat ek begin lees met ’n hart vol vraagtekens, en eindig met ’n hart vol lof!"

More books from Theology

Cover of the book On Being Rich and Poor by Phillip Scheepers
Cover of the book T&T Clark Companion to Liturgy by Phillip Scheepers
Cover of the book The I Am Principle by Phillip Scheepers
Cover of the book Volume 10, Tome III: Kierkegaard's Influence on Theology by Phillip Scheepers
Cover of the book A Witch's Encounter With God by Phillip Scheepers
Cover of the book Come essere una persona di successo by Phillip Scheepers
Cover of the book St. Anselm’s Proslogion by Phillip Scheepers
Cover of the book Child Development by Phillip Scheepers
Cover of the book Hoe Jezus God werd by Phillip Scheepers
Cover of the book God's Call by Phillip Scheepers
Cover of the book Nos passos de Maria by Phillip Scheepers
Cover of the book Covenant and God's Purpose for the World by Phillip Scheepers
Cover of the book Christ Across the Disciplines by Phillip Scheepers
Cover of the book Intersex in Christ by Phillip Scheepers
Cover of the book Ärztlich assistierter Suizid. Eine Dienstleistung zum Sterben in Würde? by Phillip Scheepers
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy