Perfekte formule

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Perfekte formule by Elsa Winckler, LAPA Uitgewers
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elsa Winckler ISBN: 9780799352719
Publisher: LAPA Uitgewers Publication: January 7, 2013
Imprint: Romanza Language: English
Author: Elsa Winckler
ISBN: 9780799352719
Publisher: LAPA Uitgewers
Publication: January 7, 2013
Imprint: Romanza
Language: English

Elena is pas aangestel as die laboratoriumanalis in 'n wynkelder. Ervaring het sy nie, maar sy moet gou leer want hier moet alles vinnig gebeur. Veral vir een man moet sy bontstaan: die onweerstaanbare, humeurige wynboer met die karamelbruin oe. Elena dans egter nie na sy pype nie en maak geen geheim daarvan dat sy nooit op 'n plaas sal aard nie. Buitendien sal dit nooit tussen hulle werk nie want hy verkies 'n meisie met ervaring, en Elena het nog nooit eens 'n vaste verhouding gehad nie. En tog, ervaring op die gebied van die liefde kan blykbaar verbasend maklik opgedoen word ...

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Elena is pas aangestel as die laboratoriumanalis in 'n wynkelder. Ervaring het sy nie, maar sy moet gou leer want hier moet alles vinnig gebeur. Veral vir een man moet sy bontstaan: die onweerstaanbare, humeurige wynboer met die karamelbruin oe. Elena dans egter nie na sy pype nie en maak geen geheim daarvan dat sy nooit op 'n plaas sal aard nie. Buitendien sal dit nooit tussen hulle werk nie want hy verkies 'n meisie met ervaring, en Elena het nog nooit eens 'n vaste verhouding gehad nie. En tog, ervaring op die gebied van die liefde kan blykbaar verbasend maklik opgedoen word ...

More books from LAPA Uitgewers

Cover of the book Onder 'n sterrehemel by Elsa Winckler
Cover of the book Genoeg is genoeg by Elsa Winckler
Cover of the book Sy hart se punt by Elsa Winckler
Cover of the book Joune vir altyd by Elsa Winckler
Cover of the book Driehoek by Elsa Winckler
Cover of the book Viva la vida by Elsa Winckler
Cover of the book Porselein van staal by Elsa Winckler
Cover of the book Ridder vir Jenny by Elsa Winckler
Cover of the book Eerste liefde by Elsa Winckler
Cover of the book Adam op bestelling by Elsa Winckler
Cover of the book Wintersprokie by Elsa Winckler
Cover of the book Verseelde liefde by Elsa Winckler
Cover of the book ontembare bruid by Elsa Winckler
Cover of the book Die aanbod by Elsa Winckler
Cover of the book Vlees en bloed by Elsa Winckler
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy