Onthou jy nog die liefde?

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Onthou jy nog die liefde? by Marlee Tesselaar, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Marlee Tesselaar ISBN: 9780624050346
Publisher: Tafelberg Publication: September 1, 2011
Imprint: Hartklop Language: Afrikaans
Author: Marlee Tesselaar
ISBN: 9780624050346
Publisher: Tafelberg
Publication: September 1, 2011
Imprint: Hartklop
Language: Afrikaans

Anika Summers se lewe het haar al ver paaie van die Paarl laat loop. Wanneer haar pa, vir wie sy getrou elke maand geskryf het sonder dat sy ooit ‘n antwoord terug ontvang het, siek word, dwing die lewe haar om terug te keer. Sy is immers verpleegster en dit is haar plig om na haar pa om te sien. Maar dit dwing haar ook om weer vir Nelis de Villiers te sien, die wynmaker en man van haar jeug met die sagte blou oë. Die man wat haar hart in die holte van sy hande gehou het, maar iemand anders bo haar gekies het.             Anika is gewoond aan vlug, maar hierdie keer dwing Henk Zimmerman, die mooi sielkundige, haar om haar verlede in die oë te kyk. Of het hy ook ‘n verskuilde agenda?  Sal sy hierdie keer liefde vind en vrede kan maak met die verlede?

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Anika Summers se lewe het haar al ver paaie van die Paarl laat loop. Wanneer haar pa, vir wie sy getrou elke maand geskryf het sonder dat sy ooit ‘n antwoord terug ontvang het, siek word, dwing die lewe haar om terug te keer. Sy is immers verpleegster en dit is haar plig om na haar pa om te sien. Maar dit dwing haar ook om weer vir Nelis de Villiers te sien, die wynmaker en man van haar jeug met die sagte blou oë. Die man wat haar hart in die holte van sy hande gehou het, maar iemand anders bo haar gekies het.             Anika is gewoond aan vlug, maar hierdie keer dwing Henk Zimmerman, die mooi sielkundige, haar om haar verlede in die oë te kyk. Of het hy ook ‘n verskuilde agenda?  Sal sy hierdie keer liefde vind en vrede kan maak met die verlede?

More books from Tafelberg

Cover of the book 'n Sluier vir Shahira by Marlee Tesselaar
Cover of the book Bestemmings by Marlee Tesselaar
Cover of the book Ultrasatyn 2 by Marlee Tesselaar
Cover of the book Yskoue, vuurwarm liefde by Marlee Tesselaar
Cover of the book Melodie Omnibus 1 by Marlee Tesselaar
Cover of the book Dokter van harte by Marlee Tesselaar
Cover of the book Eiland van vervulling by Marlee Tesselaar
Cover of the book Persomi by Marlee Tesselaar
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 5 by Marlee Tesselaar
Cover of the book Ena Murray Omnibus 22 by Marlee Tesselaar
Cover of the book Vlam van verlange by Marlee Tesselaar
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 1 by Marlee Tesselaar
Cover of the book Dare We Hope? by Marlee Tesselaar
Cover of the book Anna Atoom en die magnetiese meermin by Marlee Tesselaar
Cover of the book Home Invasioin by Marlee Tesselaar
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy