Omdat jy jy is

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Omdat jy jy is by Elsa Winckler, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elsa Winckler ISBN: 9780624083344
Publisher: Tafelberg Publication: August 6, 2017
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Elsa Winckler
ISBN: 9780624083344
Publisher: Tafelberg
Publication: August 6, 2017
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Kathleen en haar twee susters erf elkeen vyfmiljoen rand na hul geliefde tante Peet se afsterwe, mits hulle ’n vreemde bepaling nakom: Hulle moet elkeen eers ’n maand lank in ta’ Peet se huis op Greyton gaan bly. In hul gejaagde lewens het nie een van die drie werklik hiervoor tyd nie, maar Kathleen stem in om eerste te gaan, want sy moet in elk geval aan ’n sakeplan vir haar aanlyn-onderneming werk. Sy het egter nie daarmee rekening gehou dat iemand die kothuis agter ta’ Peet se huis sou huur nie. Beslis nie ’n aantreklike man met viooltjieblou oë nie. Sake-konsultant Steyn Erasmus se arm is in ’n hangverband en Kathleen ontferm haar oor hom. Maar wat tussen hulle broei, is veel meer as net goeie buurmanskap . . .

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Kathleen en haar twee susters erf elkeen vyfmiljoen rand na hul geliefde tante Peet se afsterwe, mits hulle ’n vreemde bepaling nakom: Hulle moet elkeen eers ’n maand lank in ta’ Peet se huis op Greyton gaan bly. In hul gejaagde lewens het nie een van die drie werklik hiervoor tyd nie, maar Kathleen stem in om eerste te gaan, want sy moet in elk geval aan ’n sakeplan vir haar aanlyn-onderneming werk. Sy het egter nie daarmee rekening gehou dat iemand die kothuis agter ta’ Peet se huis sou huur nie. Beslis nie ’n aantreklike man met viooltjieblou oë nie. Sake-konsultant Steyn Erasmus se arm is in ’n hangverband en Kathleen ontferm haar oor hom. Maar wat tussen hulle broei, is veel meer as net goeie buurmanskap . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Rooikop te koop by Elsa Winckler
Cover of the book Son op die horison by Elsa Winckler
Cover of the book South African Cookbook for Diabetes by Elsa Winckler
Cover of the book Die wêreld van Charlie Oeng by Elsa Winckler
Cover of the book Geliefde heler by Elsa Winckler
Cover of the book Narkose vir die hart by Elsa Winckler
Cover of the book Bruid uit die vreemde by Elsa Winckler
Cover of the book Wanneer passie blom by Elsa Winckler
Cover of the book Ena Murray Omnibus 27 by Elsa Winckler
Cover of the book Rabbedoe van Rietkuil by Elsa Winckler
Cover of the book Postmortem by Elsa Winckler
Cover of the book Die Poort 2: Reisigers by Elsa Winckler
Cover of the book Staan op, my beminde by Elsa Winckler
Cover of the book Maryna se liefdeslied by Elsa Winckler
Cover of the book Terug na Kolkbaai by Elsa Winckler
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy