Melktert en kaviaar

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Melktert en kaviaar by Annelize Morgan, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Annelize Morgan ISBN: 9780624050537
Publisher: Tafelberg Publication: September 1, 2011
Imprint: Melodie Language: Afrikaans
Author: Annelize Morgan
ISBN: 9780624050537
Publisher: Tafelberg
Publication: September 1, 2011
Imprint: Melodie
Language: Afrikaans

Liedjieskrywer Emma Steyn se grootste droom is om eendag haar eie liedjies te sing.  Sy  raak egter heeltemal té gespanne – so erg dat sy nie eers ’n piep kan uitkry nie. En haar vriend, die sanger Ingo, maak dit nie makliker nie. Wanneer Ingo vir Emma met ’n ander meisie verneuk en boonop een van haar liedjies steel, nooi vriende haar na Xander Vermeulen se wildsplaas om van Ingo te vergeet.Xander het self ’n platemaatskappy en besef gou hoe talentvol Emma is. Maar Xander is ’n moeilike man en het geen tyd vir Ingo nie. Net toe Emma dink haar loopbaan tel spoed op, beduiwel Ingo wéér die spul. Emma word in hegtenis geneem vir die besit van dwelms. En Xander se geduld is hierdie keer min. . .

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Liedjieskrywer Emma Steyn se grootste droom is om eendag haar eie liedjies te sing.  Sy  raak egter heeltemal té gespanne – so erg dat sy nie eers ’n piep kan uitkry nie. En haar vriend, die sanger Ingo, maak dit nie makliker nie. Wanneer Ingo vir Emma met ’n ander meisie verneuk en boonop een van haar liedjies steel, nooi vriende haar na Xander Vermeulen se wildsplaas om van Ingo te vergeet.Xander het self ’n platemaatskappy en besef gou hoe talentvol Emma is. Maar Xander is ’n moeilike man en het geen tyd vir Ingo nie. Net toe Emma dink haar loopbaan tel spoed op, beduiwel Ingo wéér die spul. Emma word in hegtenis geneem vir die besit van dwelms. En Xander se geduld is hierdie keer min. . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Wat Seuns moet weet by Annelize Morgan
Cover of the book Your Kruger National Park Guide - With Stories by Annelize Morgan
Cover of the book Om Amelie se tafel by Annelize Morgan
Cover of the book Drome van liefde by Annelize Morgan
Cover of the book Brandwaterkom by Annelize Morgan
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 14 by Annelize Morgan
Cover of the book Ena Murray Omnibus 29 by Annelize Morgan
Cover of the book Cult Sister by Annelize Morgan
Cover of the book Somer van die rooi robyn by Annelize Morgan
Cover of the book Tell Me Your Story by Annelize Morgan
Cover of the book Hartklop Omnibus 2 by Annelize Morgan
Cover of the book Haar beste bruidegom by Annelize Morgan
Cover of the book Die boek van Ester by Annelize Morgan
Cover of the book Haar naam was Marina Neser by Annelize Morgan
Cover of the book In jou hande by Annelize Morgan
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy