Leierskap sonder Grense

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Leierskap sonder Grense by Dirkie Van der Spuy, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Dirkie Van der Spuy ISBN: 9781415310748
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: November 5, 2010
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Dirkie Van der Spuy
ISBN: 9781415310748
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: November 5, 2010
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Elke mens is met ’n spesifieke plan en leierskapstaak geskape en hierdie taak wissel van mens tot mens – miskien is dit bestem vir ’n klein kringetjie in die gesin, miskien is dit om ’n groter groep mense te beïnvloed. Maar hoe dit ook al sy, sê ds. Dirkie van der Spuy in sy heel nuutste boek, God wil elkeen van ons in sy koninkryk gebruik. In Leierskap sonder grense deel ds. Dirkie ses-en-dertig jaar se ervaring as leier in die bediening. Hy beklemtoon dat elke mens die leierskapsroeping vir sy lewe moet ontdek en moet sorg dat die volle potensiaal daarvan ontwikkel word. Hy bied ook praktiese raad om leiers op te rig en hulle te help om ’n groter impak in die wêreld te maak. Hy bespreek onderwerpe soos die volgende: Glo in jou leierskap Ontdek jou lewensdoel God se droom vir jou Die eienskappe van ’n leier Verskillende leierskapstyle Dit is ds. Dirkie se wens dat hierdie boek jou sal help om die leier in jouself te ontgin en sodoende ’n verskil te maak.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Om te bid vir jou volwasse kinders - Gebedeboek (eBoek) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book n Gesin na God se hart (eBoek) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Die Kans by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Die einde (eBoek) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book In die donker put (eBoek) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Eet daai koekie … koop daai skoene by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Wandel met God (eBoek) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Vanuit my hart geskenboek by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book The Booth (eBook) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book A Harvest of Blessing (eBook) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Saving Zimbabwe by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Prayers for Little Boys (eBook) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book n Nuwe tiener teen Vrydag (eBoek) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book n Nuwe jy teen Vrydag (eBoek) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Leef in God se liefde by Dirkie Van der Spuy
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy