Jannie Mouton: En toe fire hulle my

Biography & Memoir, Business
Cover of the book Jannie Mouton: En toe fire hulle my by Carié Maas, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Carié Maas ISBN: 9780624058519
Publisher: Tafelberg Publication: July 11, 2011
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Carié Maas
ISBN: 9780624058519
Publisher: Tafelberg
Publication: July 11, 2011
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Jannie Mouton is in die pad gesteek as besturende direkteur op die ouderdom van 48. Binne 15 jaar daarná bou hy ’n allemintige sakeryk op: PSG het belange in maatskappye met ’n markkapitalisasie van R61 miljard. Wie is die man agter PSG? Hoe het Capitec se fenomenale sukses beslag gekry en hoekom vee hy hom af aan die woede van baie in die wynbedryf oor sy KWV-planne? Daar is baie wat sê hy is ’n bliksem wat nie nee vir ’n antwoord vat nie, maar daar is veel meer aan hierdie sakereus. Jannie Mouton speel oop kaarte en deel sy sake- en beleggingslesse.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Jannie Mouton is in die pad gesteek as besturende direkteur op die ouderdom van 48. Binne 15 jaar daarná bou hy ’n allemintige sakeryk op: PSG het belange in maatskappye met ’n markkapitalisasie van R61 miljard. Wie is die man agter PSG? Hoe het Capitec se fenomenale sukses beslag gekry en hoekom vee hy hom af aan die woede van baie in die wynbedryf oor sy KWV-planne? Daar is baie wat sê hy is ’n bliksem wat nie nee vir ’n antwoord vat nie, maar daar is veel meer aan hierdie sakereus. Jannie Mouton speel oop kaarte en deel sy sake- en beleggingslesse.

More books from Tafelberg

Cover of the book Duwweltjiepad by Carié Maas
Cover of the book Susanna M Lingua-keur 12 by Carié Maas
Cover of the book Reënboog van koraal by Carié Maas
Cover of the book My Father Died for This by Carié Maas
Cover of the book Te jonk vir liefde by Carié Maas
Cover of the book The Rise & Demise of the Afrikaners by Carié Maas
Cover of the book Hartklop Omnibus 3 by Carié Maas
Cover of the book Annelize Morgan Omnibus 1 by Carié Maas
Cover of the book Best of Eating for Sustained Energy by Carié Maas
Cover of the book Waar liefde begin by Carié Maas
Cover of the book Anderkant uit by Carié Maas
Cover of the book As die wiel draai by Carié Maas
Cover of the book What every boy should know by Carié Maas
Cover of the book Daar kom 'n tyd by Carié Maas
Cover of the book Pluimprinse by Carié Maas
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy