Dit is tyd (eBoek)

'n Historiese gebedsbyeenkoms wat 'n hele nasie geraak het

Nonfiction, Religion & Spirituality, Inspiration & Meditation, Christianity, Christian Life
Cover of the book Dit is tyd (eBoek) by Angus Buchan, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Angus Buchan ISBN: 9781431620081
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: September 6, 2017
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Angus Buchan
ISBN: 9781431620081
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: September 6, 2017
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Op 22 April 2017 het ongeveer 1 miljoen mense op ’n plaas net buitekant Bloemfontein bymekaargekom om vir Suid-Afrika te bid. Wat begin het as ’n versoek aan die evangelis Angus Buchan het gegroei tot een van die grootste gebedsbyeenkomste in die geskiedenis van Suid-Afrika. DIT IS TYD vertel hoe mans en vroue van alle ouderdomme en rasse byeengekom het om saam met Angus Buchan vir ons land se herstel te bid. Dit is ’n getuienis van God se genade en hoe hierdie historiese It’s Time-gebedsbyeenkoms in die lewe geroep is … in net ses weke. Hierdie boek bied: • Angus Buchan se persoonlike getuienis van die versoek wat alles begin het, God se bevestiging aan hom dat daar ’n byeenkoms moet wees en hoe alles in plek geval het daarvoor. • Getuienisse deur komiteelede van die wonderwerke wat gebeur het in aanloop tot die byeenkoms, asook op die dag van die byeenkoms. • Meer as 80 aangrypende getuienisse van mense wat die byeenkoms bygewoon het en hoe dit hulle lewe verander het. • ’n Afdeling wat handel oor die pad vorentoe • 24 bladsye met volkleur-foto's • Gebed volgens die ACTS-metode • Die sondaarsgebed en Ons Vader-gebed. Die kragtige getuienisse in DIT IS TYD is ’n bewys dat God steeds betrokke is by Suid-Afrika en die mense in die land; dat God mense van alle vlakke van die samelewing liefhet; en wat ons kan vermag as ons as ’n nasie onder sy Naam verenig.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Vriende van Jesus (eBoek) by Angus Buchan
Cover of the book Wees oorgehaal vir die lewe! by Angus Buchan
Cover of the book 7 Pillars of Glorious Living by Angus Buchan
Cover of the book Begin die reis (eBoek) by Angus Buchan
Cover of the book LIRA (eBook) by Angus Buchan
Cover of the book Sononder (eBoek) by Angus Buchan
Cover of the book Treasures from God's Word by Angus Buchan
Cover of the book God Cares for You (eBook) by Angus Buchan
Cover of the book Neem beheer oor jou emosies by Angus Buchan
Cover of the book Om te onthou (eBoek) by Angus Buchan
Cover of the book Leef in die lig van sy liefde by Angus Buchan
Cover of the book Spirit of Fire (eBook) by Angus Buchan
Cover of the book Sukses vir elke dag by Angus Buchan
Cover of the book Die klassieke Kinderbybel-storieboek (eBoek) by Angus Buchan
Cover of the book Bevry jou huis en suiwer jou stamboom by Angus Buchan
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy