Die Bewaker

Fiction & Literature
Cover of the book Die Bewaker by Marguerite Poland, Penguin Random House South Africa
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Marguerite Poland ISBN: 9780143531586
Publisher: Penguin Random House South Africa Publication: September 30, 2014
Imprint: Penguin Language: Afrikaans
Author: Marguerite Poland
ISBN: 9780143531586
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication: September 30, 2014
Imprint: Penguin
Language: Afrikaans

Vuurtoringwagter Hannes Harker word met sy jong vrou na 'n afgeleë eiland verplaas. Hy ontdek iets wat lank in die toring weggesteek was wat hom sy balans laat verloor, en hy val. In die hospitaal vertel hy met rukke en stote aan verpleegsuster Rika sy lewensverhaal – van sy ma se geheimsinnige dood, van sy onbeheerbare jong vrou, Aletta, en van die verlate eiland waar net die vuurtoringwagters en ghwano-werkers woon. Dié twee groepe leef saam maar tog ook streng apart op een van die onherbergsaamste plekke op aarde. Met die aankoms van 'n karakter uit Aletta se verlede kom haar eie geheime onvermydelik aan die lig, net soos die pruttende spanning en onregte wat die ghwano-werkers so lank verduur het tot uitbarsting kom in 'n enkele, skokkende gebeurtenis. Die bewaker is die verhaal van twee generasies vuurtoringwagters - mans verbete in hulle plig, en vroue wat saam met hulle in skrikwekkende afsondering leef. Dit is geskryf in die uiters keurige styl waarvoor Marguerite Poland so bekend is, nou vir die eerste keer in Afrikaans soos vertaal deur Daniel Hugo. 'n Roman oor die krag van geheime, die krag van die liefde en die krag van stories.

More books from Penguin Random House South Africa

Cover of the book Filmer's Spiders by Marguerite Poland
Cover of the book 50 Must-See Geological Sites by Marguerite Poland
Cover of the book Say A Little Mantra For Me by Marguerite Poland
Cover of the book Woman, Trashed by Marguerite Poland
Cover of the book Little Bear by Marguerite Poland
Cover of the book Kruger National Park by Marguerite Poland
Cover of the book Beginner’s Guide to Earthworm Farming by Marguerite Poland
Cover of the book Relentlessly Relevant by Marguerite Poland
Cover of the book Whoever Fears the Sea by Marguerite Poland
Cover of the book How to Identify Trees in Southern Africa by Marguerite Poland
Cover of the book The Fires Beneath by Marguerite Poland
Cover of the book People Who Are Addicted To Sex by Marguerite Poland
Cover of the book Help! There's a Stove in my Kitchen by Marguerite Poland
Cover of the book The Way I See It by Marguerite Poland
Cover of the book Eye on the Diamonds by Marguerite Poland
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy